Die lawaai in die laai

Die lawaai in die laai

5,00 CHF

Op ‘n dag stamp Vurk per ongeluk teen Lepel in die laai. Lepel wip haarself en snou hom toe: “Sê vir my, kan jy nie sien jy’s nie alleen hier nie? Goeie hemel, dis beknop genoeg hier binne!” En so begin die lawaai in die laai. ‘n Lekker storie om te lees, met ‘popups’ en alles. Lees hom, dink oor hom, geniet hom.

Anzahl:
Zum Warenkorb hinzufügen